geruisloos, ongemerk
Henali Kuit
geruisloos, ongemerk is ’n aangrypende kortverhaalbundel wat stilisties tussen voorstedelike-realisme en surrealisme wissel. Kuit ondersoek die alledaagse lewe met onverwagte ompaaie, woede en humor.
*
Henali Kuit se kortverhaalbundel word op verskeie platforms beskryf as ’n uitlokkende versameling van kortverhale wat wissel tussen realisme en surrealisme. [… Sy] het in ’n onderhoud met LitNet in 2012 vertel dat haar gunstelingtipe stories die “skynbare banale stories” is. Alledaagse stories oor wat iemand alleen in ’n kantoor aanvang of oor hoe iemand per ongeluk hulle hare met conditioner in plaas van sjampoe was. Kuit het egter gebieg dat sy nie genoeg vaardigheid het om hierdie stories te vertel nie – en tog het sy dit reggekry om hierdie tipe stories in haar kortverhaalbundels te bemeester.
– Irene Schoonwinkel, LitNet
Date of publication: 2022
ISBN 978-1-928476-44-3 / ebook ISBN 978-1-928476-45-0
100 pages
200 x 130mm
R180.00
|
Henali Kuit writes short fiction in English and Afrikaans. Her work has appeared in New Contrast, Prufrock, Ons Klyntji, Botsotso, and elsewhere. She was runner-up in Human & Rousseau's 2012 Nuwe Stories prize. Books published |
Additional information
Weight | 0.5 kg |
---|
Interviews & Articles
Interview with Henali Kuit by Bibi Slippers LitNet, 2012
Other Links
Reading
Henali Kuit reads her short story "Look into my bullet hole" Ons Klyntji (Klyn Deuntjies), 2018
Ons Klyntji Audio Project, Soundcloud text PDF
Other reviews
Critical review by Warren Jeremy Rourke of The incredible beat of my heart by Henali Kuit Botsotso, 2022 text PDF